Gedigte

Titel: Grafgrawer
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Grafgrawer jy spit in harde grond
Delf nie, maar maak `n wond
Waar rouers eersdaags gaan staan
Hartsgewond, bitter traan

Hierdie werk knak jou lyf
Maak soms jou gemoed ook styf
As daar `n kind laat sak word
Sien ek jou ook trane stort

Die lewe is duur
en almal se werk nie `n plesier
Ek dink vandag aan jou, my vriend
Grawer van grafte, edel in jou gebied




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

my oom het n belangrike pos.
hy het 3988 mense onder hom.
hy sny die begraafplaas se gras.
10 jaar 2 maande 3 weke 4 dae 11 ure oud


Waar gewoord.
10 jaar 2 maande 3 weke 4 dae 11 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar