Gedigte

Titel: Griep
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Los my uit – ek voel grieperig
En dood envoudig pieperig

As jy so baasspelerig voor my staan
Moet ek keer vir onwillekeurig’ traan

Ek wens jy wil verstaan
Ek kon vanoggend skaars opstaan

Ek lyk miskien nie siek
Ek dra vandag ‘n masker van plastiek

As ek kon het ek die dokter gaan sien
Maar hoe kan ek, met die peanuts wat ek verdien?

As jy vandag na my toe kom met jou issues
Moet jy maar ‘n nommer kies, so tussendeur my tissues.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Aa - Tsjie!
Gesondheid, hoor.
Mag jy môre beter voel!
GvT
3 jaar 10 maande 1 week 1 dag 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar