Gedigte

Titel: Groenman
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

die punt van sy vinger
in elke sel,
sprei die groen kleurloos
oor elke vel

: jy dans in die drome
van mensvlees
en ritsel saans gedagtes
deur die brein se bome

: jy vloei in ieder hand
se aar,
soos lyne
in ‘n rougroenblaar

my laaste asem
bemaak ek aan jou,
en laat jou sagte grond
my omvou
:geplant om duisende
spruite weer nuut te laat
uitrank



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

groenman
mooi gepen
4 jaar 10 maande 3 weke 2 dae 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sonsoene

deur Doret Johnstone-Robertson

In hierdie versameling verse is daar telkens verwysings na die natuur: die son, die maan, die sterre, blomme, seisoene; en ook na God - die bron van inspirasie, vrede en vreugde.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar