Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

'n Sonstraal, wat uit die hemel val,
reën druppels, wat neerplons op droeë, poeier aarde,
water massas, wat die hoogtes opskiet,
donker wolke, wat teen mekaar bots,
wat 'n oor verdowende geraas,
helder skerp, wit lig, wat die aarde ophelder,
sonder die aanskakel, van 'n skakelaar,
wind so sterk, onbeskryfbare krag,
'n saadjie, so klein, wat ontkiem in 'n sterk plant,
lewende wesens, groot en klein, almal uniek,
mens, man en vrou, dieselfde en tog verskillend,
geskep om mekaar aan te vul,
een kunstenaar. . .

God die Skepper!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Weerkaatsing van my hart

deur Elzabe Young Heyns

'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar