Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Korrup die jeug, die rooi vlag slag
en beantwoord die redes na jou gedrag.

Vernietig morele en vergeet van God,
beset jouself met doellose gemors.

Preek die donker in `n mantel van lig,
saai donderstorms en roesemoes.

Onverstandigheid is onbeskaamd,
Oppervlakkigheid is ongevraagd...

Haat die waarheid en vloek die samelewing,
Gooi bottels, drink, fok en leef vir niks.

Verskrik die mense, ondersteun twak
programmeer vrees, besoedel jou gees.

Eerbaarheid, zelfbeheersing, nugterheid,
intelligensie gemeet teen vermoë om te sien;

Alles wat n mens verdien,
styf getrek met `n yster riem.

Slaap heeldag in jou wonderwêreld
terwyl mens en natuur verstik,

hamer en sikkel
die onskuldige sukkel.

me, myself and I
die slagspreuk van die lewe

"Ag moenie worry nie, dit raak jou nie
geniet die lewe."



© allofmind



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

hamer
diep en donker vers.... mooi gepen
5 jaar 2 maande 2 weke 5 ure oud


Hmmmmmmm
Dit laat mens dink.
Die vers het potensiaal.
Let net op na 'n paar vingerfoute.
Luese i.p.v. leuse ens.
5 jaar 2 maande 2 weke 6 ure oud


Hamer en sekel
En so maklik kan ons jeug mislei en opstandig word, 'n groot hartseer en jammerte.
5 jaar 2 maande 2 weke 10 ure oud


Hamer en Sikkel

Inderdaad.
5 jaar 2 maande 2 weke 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kodeks

deur Nini Bennett

Nadat nini Bennett bekroon is as kortverhaalskrywer (RAU-Mardene Marais Prys) en as jeugverhaalskrywer (The International Room to Read Children's Book Competition), debuteer sy met 'n digbundel, Kodeks. Sy was een van die vyf debutante wat genooi is om die Versindaba-fees te Stellenbosch (2011) by te woon. Veral die literator Charles Malan het die bundel hoog aangeskryf.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar