Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



Die skryf trek draadjies uit jou hart
Jy vleg hulle met woorde
Rond en bont
Soos grys strikkies deur die lewe
En sirkels wat om sinne draai

Probeer vergeefs herinnerings tol
Om en om die spil van hede

Die pen loop ink wat gevoelens ontsnap
Jy vloei dit met terug gehoude sinne
Heen en weer
Soos dowwe kolle elke dag
En stom krete van bestaan

Probeer vergeefs ‘n toekoms bou
Oor en oor die skree van verlede

Die skrywer is hand pen ink.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

raak geskryf !
Loena jy moet seblief jou pen se ink mooi bewaar - moet nie dat dit opdroog nie !!
13 jaar 6 maande 2 weke 3 dae 13 ure oud


loena, dis ssssso mooi

!
13 jaar 6 maande 2 weke 3 dae 13 ure oud



Die winkende Dood

deur neels claasen

die verhaal van n tienermeisie wat in dwelms se kloue beland het



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar