Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Harde, skerp woorde, maak seer,
wanneer wil ons, as mens leer?
Wil ons nie, die tong beheer?
Dit bring net groot hartseer!

Hoekom nie liewer swyg?
Hoekom voel jy bedreig?
Moet jou humeur opstyg,
en na lelike woorde neig?

Laat ons mekaar vind,
ons is tog nie blind?
Ons is nie meer kind,
laat ons mekaar nie bind!

Gee my jou hand,
ek is aan jou kant,
Soos ‘n warm vuur, wat brand,
kom ons behou, ons liefdesband.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

ek gaan nog deur al jou skrywes wandel, het dit nou eers raakgesien en lees heerlik daaraan. mooi geskryf, hierdie diepe hunkering van jou.
12 jaar 6 maande 3 weke 3 dae 13 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog

deur Francis Gillieron

Kroniek van die rol van Suid-Afrika in Eerste Wêreldoorlog. Gedenkuitgawe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar