Gedigte

Titel: HARP :
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hoe kruip dit soms deur jou oor
Al onwetend sag
As iemand dit kon hoor
Reg en verkeerd teen-oor
Polaar gevestig Suid

Hoor die stilte skree
Anders as gewoonlik
Asof in nood
Regtig die mens dood
Pure arrogansie

Helfte van nou
Ander bietjie later
Alleen iewers bietjie
Ram die ander weg
Pure vraat-righeid

Wees al opgetoon
Anker in 'n skoen wat pas
Anders is daar soveel seer
Rondgestrooi verteer
Skure vol graan
Krane vol water
Uit die dieptes benede
Wanneer die arend af duik
In die lewende waters
Nooit terug wil kyk
Genade betoon


 



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar


Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Sirkeldans

deur Driekie Grobler

Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar