Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die eelte van `n hart kan jy nie afkrap nie
Geen salf kan jy daaraan smeer nie
Verewig soos voëlent sit dit daar
Ander kan dit slegs deur jou oë gewaar
Skanse sal jy om jou bou
om seerkry weg te hou
Harde beeld straal jy na buite
Versluier jou siel se gebreekte ruite
Om hierdie lewenspad te stap is erg
Dit kan oordeel en moeite verg
Solank ons net met trots kan sê
Ons het ons wedloop afgelê



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar


Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Geskiedenis van die Suid-Afrikanse Weermag vanaf 1912 tot sy ontbinding in 1994



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar