Gedigte

Titel: Hartseer
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hartseer en tragedie tref ons so hard
Dit sny deur siel en hart
Mens weet nie wanneer is die volgende keer
Maar deur die lewe kom dit keer op keer

Die teleurstelling van ‘n tienerliefde
Is iets wat nie maklik van jou afspoel
Dit word ‘n vae herinnering
Wat na soveel jare nog werklik voel

Die tragedie van ‘n kind se dood
Plaas jou hele wese in nood
‘n mens dink onwillekeurig terug
Aan die kind se eerste asemteug

‘n vriendskap wat verlore gaan
En wat ons nie verstaan
Huil ons oor ‘n plantjie
Wat net nie voort kan bestaan



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

die lewe is onregverdig... en hard
11 jaar 3 dae 23 ure oud


Pragtige treffende woorde.
11 jaar 4 dae oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

ENGELE EN ROWERS

deur Piet Schoombie

Vier-en-twintig lekker lees kortverhale, sketse en artikels oor uiteenlopende temas en situasies.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar