Gedigte

Titel: Hartseer
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

dwaelend gaan my oë oor jou magie
binne rol en slaan hy bollamakiesie
onbewus troostend vryf jou hand oor hom
hartseer oë tuur die verte in

hoeveel hartseer, pyn
lê daar nog vir jou voor
alleen gaan jy hom moet groot kry
sonder ‘n pappa wat kan help

ek weet hy sou so graag wou
maar die Here het anders besluit
Hy het hom weggeneem
van jou en jul lieflingskind

alleen sal jul die pad moet stap
sal jy saam met hom moet leer en speel
hom vertel van ‘n pappa
wat hom so graag wou hê

maar ek weet hy gaan soveel
plesier en liefde bring
nie net in jou lewe
maar ook in ons lewens
sy oupa en ouma.

© ANS BOTHA



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Alleen . . .
oeee . . . ja, dit is hartseer . . .
4 jaar 9 maande 1 week 2 dae 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Liewe Ma - van Bart I

deur Bart

Bart is 'n geliefde karakter met 'n groot aanhang, en publikasie van die briewe was 'n noodwendige reaksieop die aandrang van die lesers.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar