geskryf 1996
Gister le soos vandag
in n goue stukkie sonskyn
op n lowergroen blaar
more lyk so blou
soos nou
silwer maanskyn
op n witskuim brander
verlede le skoon en vaal
soos hede se nuwe blaai
waar more oopmond wink
Lees ander gedigte deur Lizelle Wassweman
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae