Weergawe: 1
Aantal woorde: 102
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 21 May 2008
U alleen weet, dis ‘n groot gewoel!
dit maak nie saak, hoe sy oor my voel,
ek’s vir altyd lief vir haar, sal nooit verkoel,
Vir ander, skyn my lewe dalk perfek,
my binneste, ly konstante gebrek,
my hart. . . vir altyd deur haar bevlek,
niks waarmee ek dit mee kan bedek!
Here, moet ek distansie probeer?
Gaan dit help met die groot hartseer?
Was dit ‘n toets. . . wat moes ek leer?
Hoekom bly my hart dan seer?
Sal U die hart weer heel?
Ek sal doen, wat U my beveel.
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur natasha dutton
"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...