Gedigte

Titel: Held
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Held

Geluk is oorvloedig
aansteeklik verniet
Soos waterstrome
wat uit die emmer giet.

Met droefheid oorweldig
sonder lig in die tonnel,
Altyd soos ander
saam in 'n bondel.

Deur een glimlag
word ek geskei,
van die bondel,
die skape om my.

Leer my die wysie
van die geluk se gedreun.
Wis dit uit my,
die droefes se kreun.

Wek op die lus
die lewe in my.
Want daar is
net een soos jy!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

LIESBETH

deur Trixie

'n Tradisionele roman wat wye lewensveld in kompakte tonele aanbied. Liesbeth stoei onwetend met die emansipasie-draak en vind uiteindelik vrede by Hein.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar