Gedigte

Titel: Hemelvaart
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jesus se opstanding

Weggerolde rots
teen alle logika bots
uit dood uit opgestaan
Tomas stom geslaan

Kan dit wees
of is dit ‘n gees
sit jou hande
in my wonde

Wat Jesus vir Thomas se
wil Hy van ons ook he
hande sit in sy wonde
vergifnis van sonde

Met ons monde
sonder sonde
kan prys en glo
in Hom daar bo

08/04/2013



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Weggerolde rots ...
die wonder in eerbied vasgevang. Amen!
5 jaar 5 maande 3 weke 9 ure oud


Hemelvaart
Dankie vir die deel, hartseer dat ons dit nie meer kan herdenk nie en sodoende is dit slegs 'n normale dag met sy dagtake, behalwe vir diegene wat nog regtig omgee, hulle sal nooit vergeet nie.
5 jaar 5 maande 3 weke 14 ure oud


Hemelvaart
En so triomfeer ons ook oor die dood, want Christus het die dood oorwin.
5 jaar 5 maande 3 weke 15 ure oud


hemevaart
ek stem saam met anze puik werk
5 jaar 5 maande 3 weke 22 ure oud


Hemelvaart
Wat n PRAG GEDIG!!!! ek kan net Amen se.. jy het so mooi geskryf Schatz.... Sit net jou hande in Sy wonde.... PUIK!!!!

5 jaar 5 maande 3 weke 1 dag 1 uur oud


Hemelvaart
Amen. en by baie ander gaan hierdie dag voort soos enige ander dag, hartseer ne. Wees geseend vandag.
5 jaar 5 maande 3 weke 1 dag 3 ure oud



As drome waar word

deur Evelyn van der Merwe

Sewentig gedigte wat ‘n buitengewone vrou se lewe beskryf. Sewentig boodskappe van lief en leed uit die pen van ‘n vrou wat op die harde manier geleer het om meer as die gewone teenslae van die lewe te hanteer, om sterker te word en uiteindelik om sterk te wéés – nie net vir haarself nie, maar ook vir die mense rondom haar.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar