Gedigte

Titel: Herfs
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

      Die soetgeel sonvoël jubel in duet
      met olyf-oranje somerbesoeker
      wat kastaiingbruin wipstert woeker -
      ʼn klankspel kleurpalet.
      Breëbors veredrag uitgedos
      oor roesrooi herfsblaarbos
      in uitbundig blinkgroen winter verset.
     
      © C. Potgieter 2013-03-12



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Titel: Herfs
Ek hou hiervan; veral die rympatroon val my op.
6 jaar 11 maande 2 weke 3 dae 15 ure oud


Herfs
Mooi verwoord.
6 jaar 11 maande 2 weke 5 dae 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Skree van Stilte

deur Alex Fan Moniz

37 spesifieke gedigte gekies uit ‘n versameling van oor 300 wat ek oor die afgelope 25 jare gedig het, wat ek graag met julle wil meedeel, daar is ook ‘n paar nuwe gedigte spesiaal vir die bundle gepen.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar