Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Op hierdie spesiale dag,
Dink ek net aan jou.
Jou vriendelikheid, jou lag.
Ek onthou nou, ek onthou

Nie te lank gelede
Was jy nog by my.
Ons liefde nou vergete ~
Ons sprokie ~ ek en jy.

Ons liefde onbereikbaar
‘n sterrestelsel ver.
Ons sateliet is uit sy wentelbaan,
Ons bootjie aan’t dobber.

Ons liefde – jou liefde,
Niks meer as ‘n verbeeldingsvlug.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Wanneer die vyeboombot

deur adnama

Gedigte uit die hart. Soms vir daardie blou dae en soms om mens net weer te laat dink oor die doel van die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar