Gedigte

Titel: Herroep
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Op die brug
staan 'n vrou
en sy weet
als kom tot 'n end

hoop word beskaam
vervaag
en tog
is dit asof sy klou
aan hierdie
piëteit

sy laat los die
brugreëling
en
besluit
om dit
te
herroep



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Herroep
Daardie vreeslik-intense oomblik baie mooi beskryf!
9 jaar 8 maande 3 weke 2 dae 20 ure oud


=)
ek hoop sy het nou besluit om jou eie lewe te neem is 'n klap in God se gesig... Hy skenk lewe.. wie is ons om dit weg te vat? pragtig verwoord
9 jaar 8 maande 3 weke 3 dae 5 ure oud


:besluite vs herroep
Goed geskryf, hier is duidelik n sinoniem tussen besluite en herroep tersprake in die gedig.
9 jaar 8 maande 3 weke 4 dae 17 ure oud


Wow!
Op die kop Bobette!

Maar is nogal nuuskierig aan watse kant sy herroep het...
9 jaar 8 maande 3 weke 4 dae 22 ure oud


Z
Dit hang af watterkant van die brugreëling sy besluit het om dit herroep. Die eenkant is veili die ander kant fataal.

Skitterend geskryf.
9 jaar 8 maande 3 weke 5 dae 16 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar