Gedigte

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hierdie mure bevat die gebrul van harte, jonk en oud
Versugtinge van verlange weerklank genadeloos verby die vensters

Die inasemhaling van Neurie kewers en die reën
Uit, verlore drome en illusies
Hulle koester kinders se delikate velle
Liggies slaap hulle hul die onskuld weg

En die skerp reuk van geslagte lammers
Passies en woede verstrik diep in hul ingewande

Die deurgeboorde dak staar uit naformidabele donder en stil sterre
Geratel van vervloë stemme sluip deur onstabiele deure

Laag op laag, in die skoorsteen se as
Daar is nog steeds smeulende woede spoegsels
En gevlekte bredie van vars gekookte potjie
Geseënde siele dans die sakkie-sakkie , ander sing

Reuke en geure van ryp vroulike borste en verliefde mans
Deur die huis , ou kennise deurmekaar getwis

Hierdie mure is swanger met opvallende stukke
Van baksteen , klei en lewens salig vasgevang in ewigheid



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

The Road to Eden

deur Rachelle du Bois

Once rich and still beautiful, Eve Vermont’s life was in tatters. She found a job as house manager with the wealthy and powerful Blythe family. She soon realised that the compelling Adam Blythe was determined to uncover the painful secret of her past. She was forced to accept that he wasn’t going to stop until he knew what brought her to Oak Manor but was she prepared to open up and allow him to know her as he intended? Or would she keep hiding from Adam and the world? Adam Blythe found a stylish, beautiful and mysterious woman in his home. As house manager. She was totally unsuitable for the job, and he felt compelled to find out more about her. And as he uncovered the layers of this incredible woman, his love for her grew and he knew he had to keep her at Oak Manor at all costs. But would she stay?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar