Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Duur lesse het ons al geleer op hierdie pad
Lewens vanweë eiewaan uitmekaar gespat
`n Troon bou baie mense vir hulself
Eerder as om in ons land se vermoëns te delf
Goeie bedoellings is min werd
As dit kom tot niks, is dit pure snert
Wie dra nog die land se belange op die hart?
Gaan alles eindig in eindelose smart?
Soveel magspossisies reeds misbruik
Rykdom laat mense belasting ontduik
Soveel beloftes in die lug opgeskiet
Leeg neergeval, op hierdie gebied
Sal daar eendag `n opregte mens kom
ons Suid-Afrikaners opnuut weer verstom?
Vir nou wil ek bly glo in ons land
en ek bid vir `n leier met bietjie verstand



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ja, dis moeilik. Alle dinge is sekerlik die Here se knegte. Eendag sal ons verstaan.
10 jaar 2 maande 1 week 6 dae 20 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

vir koeitjies en kalfies

deur Doret Johnstone-Robertson

'n Lekkerleesboek met kort stories vol liefde, spesiaal vir vrouens en kinders.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar