Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Langs die pad wat van atterbury af stap net voor jy rigel kry
Smile die N1 Sonneblom jy hoor haar as jy daar verby sou ry.

En smiddae voor my skof begin
en ek gaan luister hoe ander sing
praat ons ‘n vreemde taal
Wanneer ek in verbygang
na haar helder blare staar.

Highways vol karre klink in die baan
so min mense sien haar daar staan...

N1 Sonneblom, jou liewe ding
wat die son se strale
bo oor die skemer uit bring.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Goeie werk. Ek sien die liewe sonneblom elke dag. Mooi gediggie.

Groete

Die Johan
13 jaar 2 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud



Sirkeldans

deur Driekie Grobler

Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar