Weergawe: 1
Aantal woorde: 58
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 15 May 2009
Wanneer sal ons weer kan saam lag?
Uit die diepe donker skag,
soek ek, na jou helende krag!
verlate, alleen in puin,
die hart stukkend, in pyn!
Is ek alleen, dat ek so voel,
so onseker van die gevoel,
eendag sal ons verseker weet,
was dit ‘n opregte liefdes eed?
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Tella