Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die vensters van jou hart, jou oë
waar ek my telkemaal in verloor,
‘n glimlag vasgevang in jou gelaat,
liefde vurig, soos ‘n warm plaat
lippe soet, soos turkse genot
my hele wese daarop versot
‘n sierlike wals met die draai van jou nek,
soos die van ‘n swaan, amper perfek!

Lieflike wonderlike appeliefie geur,
jou warmte wat in my lewe regeer,
tyd gleuwe saam ge sinchroniseer,
het ons dit albei, met tyd verleer?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

'n geurige romantiese gedig

jy sal dalk my liefdesgedigte op Woes, "angiosperm en anker" en "private tuin" geniet
10 jaar 3 maande 1 week 3 dae 13 ure oud


rex
Hoe lieflik ...
Ja, jy is voorwaar 'n meester met jou woordkuns. 'n Pragtige, regtig mooi gedig!
10 jaar 3 maande 1 week 3 dae 15 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

drafstap deur my gemoed

deur helna

ek noem my bundel drafstap deur my gemoed, want ek wil hê jy as leser moet saam my daagliks voel wat ek voel en ek glo ek gaan jou aanraak...



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar