Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hoe tem jy ‘n hart
Wat wild en ongetem wil wees?
Hoe stuur jy ‘n skip
Waarvan die kaptein gedros het?

Hoe leer jy ‘n hart om lief te hê
Iemand wat vir jou liefhet en omgee
Maar vir wie jy nie dieselfde voel?

Hoe smoor ‘n mens
Die vraag na passie
As daar ‘n droogte is?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Tem n hart
TK, dit is hartseer! Ek hou baie van die laaste strofe!
5 jaar 1 maand 3 weke 2 ure oud


Hoe tem jy ‘n hart?
So dankbaar ek hoef nie so 'n hart te tem nie.
5 jaar 1 maand 3 weke 1 dag 22 ure oud


hoe tem jy n hart
sjoe hierdie is baie diep en seer gedagtes so mooi gepen
5 jaar 1 maand 3 weke 2 dae 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar