Gedigte

Titel: Hoekom
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Meester hier is my siel…

so eindloos verniel,

met hartseer geruk,

onder smart gebuk.


‘n Doodsklok wat lui

wat oor die verte suis…

die melodie pynlik swart,

wat my uithou tart.


Ek’s ‘n martelaar van onthou,

soos die herinneringe ontvou,

teer my gedagtes op gister,

nou net vaag en mistig.


Die groot vraag – hoekom Heer?

waarvoor hierdie verterende seer,

my geluk van korte duur,

vir hierdie wond geen kuur.





Cornien



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Storie agter die Storie

deur Christo Nel

'n Bybelse dagboek waarmee jy in 'n halfjaar se tyd dwarsdeur die hele Nuwe Testament, sy verhaal en "nuwe wyn-waarhede" kan werk.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar