Gedigte

Titel: Hoekom?
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Kruip as jy nie kan loop nie
Lag as jy wil huil
Kyk in `n kind se oë
waneer jy sukkel om te glo
Raak aan `n dier
Kyk na die son
Voltooi die sirkel
Kruip uit jou kokon
Bid vir `n ander
Hou by jou woord
en wees tevrede

Hoekom?

Deur te kruip kon jy iewers
Lag vul jou gees
Kinderoë se onskuld
laat jou weer glo
Diere is wesens,
nes ek en jy
Die son bring sy hitte
direk na die bron
Halwe sirkels is C’s
en die mooiste vlinders
verlaat hul kokon
Gebede word verhoor
deur `n almagtige Heer
Jou woord is jou eer
en tevredenheid
heel alle seer



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Hoekom
uitstaande gedig!!! PUIK gepen met n groot les vir elkeen....
5 jaar 4 maande 2 weke 5 dae 21 ure oud



Destined to Love

deur Rachelle du Bois

As she sat down on her suitcase, despair almost overwhelmed her. The events of the past week should have prepared her for something like this – this old house with this overgrown garden in this godforsaken little town in the eastern Free State of South Africa, which was left to her by a grandmother she had not known existed. But as she steadily began uncovering the secrets of her granny’s and her mother’s past, she found her destiny here, irrevocably linked to her smouldering neighbour, Julian du Toit. He'd made a promise to her grandmother that he fully intended to keep.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar