Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Hoekom is dit dan, dat
ons honde tog net
nooit, ooit maskers
dra nie?
Ek vra maar net?

Daardie mensekinders -
Raaiselagtig, dra
altyd maskers.

Niks is nooit, ooit
in hulle oë,
eenvoudig, oop..

Maskers moet hul
altyd aanhê.
Skaam is hulle.
Kruip hulle weg?
Ek vra maar net?
Raak dit nie later
stremmend nie?

Nee, haal maar af
in my teenwoordigheid.
Ek ken jou…



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

baie mooi gestel, ja die masker is maar ons wegkruip ding.
10 jaar 6 maande 3 weke 3 dae 8 ure oud


Ja, dis waar, maar as diere mense was, sou hul verstaan hoekom ons maskers dra! Pragtige foto...
10 jaar 7 maande 2 weke 5 dae 11 ure oud


Oumatjie n pragtige gedig en ook baie waar
10 jaar 7 maande 3 weke 4 dae 10 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Voedsel vir die Siel

deur Snuffelgids

Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar