Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Baie, baie lank gelede,
baie ver van hierdie hede,
was daar ‘n baie arm man
met net ‘n enkel waterkan.

Elke dag het hy geloop
en aanmekaar gehoop
dat iemand hom sou vra
om water aan te dra.

Maar dit het nooit gebeur nie,
nie eers ‘n enkel keer nie.
Hy is nooit gevra nie
om ‘n druppel aan te dra nie.

Eendag kom ‘n ander man
en bied om die verslete kan
met ‘n hele hoop
goud by hom te koop.

Die arm man het kop gekrap
en in draaie rondgestap
en toe kom hy sê sy HOOP,
is vir geen geld op aarde nie te koop!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Lied van Lorelei

deur Rachelle du Bois

Mikrobioloog Talana de Waal keer na haar familie se sitrusplaas in die Laeveld terug om navorsing te doen. Sy bring haar vriendin en kollega, Dr Lerina Keyser saam. Alles gaan voor die wind tot haar kleinboet en sy vriend besluit hul ouer broers, Marius en Armand se liefdeslewe het 'n hupstoot nodig. Die misverstand wat volg het katastrofiese gevolge. Die vreeslike flater laat die wraak van die meisiekinders vlamvat. Tot die bye swyg en die swartvlieë hou op eiers lê . . .



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar