Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Wagtend op hierdie eensame stasie,
Net een klein tas as bagasie,
Hunkerende hart en soekende oe,
Wag ek op die stasie bank vir jou.
Die lug vandag gebroke en rou,
Die bankie vannand my koue bed,
‘N koerant gebruik as kombers,
Lees ek vanaand vir jou n bybel vers.
Ver in droomland jou opgepas,
Nou die laaste trein verpas.
Met die middernag donker om my,
Besef ek jou trein kom nie na die stasie,
Sy roete sluit by die hemelruim.
So liewe Heer my harts gebed is dat jy my engel kind
Verewig hou en ek sal al die herineringe koester,
En nie meer dink aan my verlies, my minder knies.
Ek verlaat die eensame stasie met n ligte hart,
Weg is die koue smart.
Die trein fluit,
Die hartseer weggesmyt!
Soet wees my kind, jy is tuis, sing en jubel
Saam die engel koor, ek luister ek het nie my stryd verloor
Ek is verlos van alle seer, God het my die weg gelei.
Tot weersiens my kind. . . nie totsiens!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Botes Stamregister en Kwartierstaat

deur Willie Botes

Genealogiese kwartierstaat oor die Botes familie. Ander vanne sluit in Oosthuizen, Botha, Putter, Du Preez en Shafer



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar