Gedigte

Titel: hout
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

die skadu sluip in
verbrokkel, syfer konstant na vlak wortels
na verlepte blare

strategies geïsoleer, hierdie septiese seer
wurg die infeksie maar los net donker holtes

die bas bars, 'n oorvloed vrees omsingel my
pleister krake met glimlagte, swamdoder
kortstondige verlossing, haal asem

staan steeds sterk maar slegs hout
vernietig om weer doel te hê



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Hout
goed gepen
4 jaar 3 maande 2 weke 3 dae oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Geskiedenis van die Suid-Afrikanse Weermag vanaf 1912 tot sy ontbinding in 1994



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar