Gedigte

Titel: Huisie
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

(Met erkenning aan en in tere herinnering aan 'n ontslape vriend, Dries Pretorius)

Ek gaan vir jou 'n huisie bou
met honderd helder ruite.
Jy sal dan oral uit kan skou
en sien wat aangaan buite.

En oor jou dak span ek 'n boog
van klipsteenharde staal,
wat selfs die felste bliksemstraal
se angel uit sal haal.

Ek gaan ook baie deure maak
wat oweral heen lei,
en elke slot en grendelspar
se sleutel dra net jy.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Huisie
Skitterend! 'n Gunsteling.
9 jaar 9 maande 4 weke 1 dag 14 ure oud


baie mooi en kleurvol bewoord
10 jaar 1 maand 1 week 4 dae 17 ure oud


Stunning!
10 jaar 4 maande 5 dae 16 ure oud


'n Pragtige gedig!
10 jaar 4 maande 6 dae 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gebroke Harts Gebede

deur Anze Bezuidenhout

Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag ~ Anze Bezuidenhout



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar