Gedigte

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


My Here is altyd hier langs my pad …
HY loop daar en hoop ek raak ..
Nie beister en af van sy wee
Hou Hom gedurig besig met my saak -
HY bestuur en beskik en gee .....

HY bestuur my denke met raad uit SY Boek
Al wat ek moet doen...
is dit gereeld op te soek –
Dis glas helder en ewig waar
Kom al eeue vir..
elk wat dit wil ervaar.

HY beskik dat als met my goed sal gaan.
Geen haar van my hoof geskend sal staan
Mits HY dit so wil .
SY bevel oor my as sy kind.
Is om my veilig te hou en ek HOM moet vind.

Ontvang mildelik die HERE sal gee
Alles wat nodig is daagliks en nog vele meer –
Hy sorg vir sy skape soos ’n Vader sy kind.
hier langs my nog steeds oppad –
Dank en prys van my, Meester - my HEER


LL



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Dankie vir jou kommentaar oor my gedig en jou mooi boodskap. Ek weet die lewe is net donker terwyl jy met jou rug na die son stap, maar soms het mens iemand nodig om jou aan die arm te gryp en uit die skaduwee uit om te draai. Ek sien jou liefde vir God deurstraal in jou boodskap en jou gedigte. Ek sal ook graag soos daardie ander dame saam met jou wil koffie drink, dan kan ek ook miskien verstaan hoe kry jy dit reg...
13 jaar 6 maande 3 weke 3 dae 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    ENGELE EN ROWERS

    deur Piet Schoombie

    Vier-en-twintig lekker lees kortverhale, sketse en artikels oor uiteenlopende temas en situasies.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar