Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die sitkamer stoel sluk jou in
En almal hou hul besig met dingetjies
Niemand het meer tyd vir mekaar
Al dit gebeur in net meer as ‘n jaar

Ek verstaan jy’s moeg
Ons almal moet maar swoeg
Wil jy nie maar jou sitkamer stoel ruil
Vir ‘n dubbelbank of ‘n vryersbank?

Hoe kan mens ‘n verhouding bou
As ek jou nie eens in my arms kan hou?

Ek waardeer die vryheid om myself te wees
Maar daar is geen tyd vir net saam wees

Ons maak nie oog kontak
En ek voel eintlik heel afgesluit

Jy sit en balke saag
‘wyl ek sit en toekyk hoe die huis inmekaar val.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ja, goeie beeldtaal...
...maar nie 'n besonders mooi tema nie, nè?
Dink aan jou ongeskade blommetjie:
Daar's 'n by wat tussen twee sulkes heen en weer vlieg.
GvT
4 jaar 9 maande 3 weke 6 dae 17 ure oud


liebe
Ja, dis moeilik as die een party belangstelling in die huis en die huismense verloor het. Goed uitgebeeld.
4 jaar 10 maande 4 dae 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

BEGRAFNIS OF VERASSING - Wat se die Skrif daarvan?

deur Spannie

Hierdie baie kontroversiele vraag van ons tyd rakende die hantering van die menslike liggaam na afsterwe word onomwonde en baie duidelik aan hand van die Skrif en geskiedkundige bronne uiteengesit in hierdie volledige studiestuk. Liggaamsverbranding is baie duidelik 'n suiwer heidense gebruik en streng verbied in die Woord. Vloeiend geskryf, met baie interessante gegewens uit die geskiedenis van ons tyd is hierdie 'n boek wat mens moeilik neersit na jy begin lees het. 'n Moet vir elke ernstige gelowige van ons tyd.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar