Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Soms wanner jy wegraak
word jy indenkend 'n kuil
waar ek op horisonne rond dryf,
waghou oor jou terugkeer…
Vasge anker en diepgegrond..

ek hou jou dop en uit die beeldspraak
staan jy dan op..
Jou skuilplek vylig ingeprop..

soms wanneer jy wegraak
sien jy my staan met verlepte hande
ryk na dieper horisonbande.
Mar altyd lig ons dan saam,
elkeen sy eie wentelbaan.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

tussen woorde se oop spasies

deur BennyB

Die bundel dra ek op aan elke leser. Al word slegs een mens deur die verse geraak, al gee dit slegs een mens hoop dan is my hart rustig en nou en môre vir my perfek!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar