Weergawe: 1
Aantal woorde: 125
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 16 May 2011
onder die maatemmer
en versteek jou olie
in die dorre erdekruik
Jy preek uit Spreuke
Genesis en Exodus
en Jeremia se Klaaglied
maar vermy Openbaring
Soos Lukas van ouds
se fondament op die rots
en ek fluister : "Here, Here!
ek doen wat U sê!”
Ek aanvaar die kilheid
die coitus absentia
jou selibate liefdesoffer
toegevleg in dorre sug
'n Hartklop van begeerte
vasgevang in die dou
van bronstige lende
en 'n hongerige dors
My ongoddellike liefde
is veels te groot vir jou
groter as die heelal
veel hoër as die hemel
Die krag in jou hande
jou lig wat kaats en skyn
jou in-staat-tot-alles
is my daaglikse orgasme
... en daarvoor bly ek vir ewig en altyd onjags
(Verw: Luk 6:46-49)
Lees ander gedigte deur tanisoo
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Maangodin
Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.