Gedigte

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dagroom terwyl die son sy wolke skadu oor haar gooi
Sy moet ophou om kaalwoorde met haar tong te kots,
om lee gevoelens in emosie om te draai.

Wie benadeel sy dan rerig.

Net sy en sy.
En haarself alleen.

Tong in die kies,
is baie beter kies
dra eerder die verlies.

Hou jou bek jou gek.

Die liefde gaan aanhou vrek....



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Van ons ander lede

VOLLEDIG CHRISTEN, VOLLEDIG MéNS

deur Johann P. Boshoff

"We need to rediscover ourselves as full human beings and discover that it is precisely as full human beings that God wants us to come to him. His salvation, his love, his mercy are designed for full human beings, not for theological or religious creatures who have stifled their humanity or repressed their deepest emotions. We ought to be fully human and unashamed of our humanity ... as we approach the God who made us that way and is waiting for us to come to him in that way. Jesus himself approached God in that way and communicated with his whole heart in prayer to the Father. (Hebrews 4:15-16 and 5:7) The Spirit is imparting to our heart the faith and desire to approach God." ■ Ralph Martin in Hungry for God (1974)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar