Weergawe: 1
Aantal woorde: 61
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 24 Aug 2012
in hierdie labirint van bestaan
opsoek na innerlike vrede
nóg ‘n tikkie geluk
nóg verstaan
meer perfek as jy
kan mens nie kry
‘n bodemlose kelder
gevul met
drome so helder
hulle verlustig hul in
mekaar se refleksie
kom my oë binne
sodat jy opnuut kan besef
meer perfek as jy
kan mens nie kry
Lees ander gedigte deur M. Bosman
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Piet Schoombie
Die aangrypende verhaal van 'n weeskind se stryd en strewe in 'n kinderhuis.
Toevallig vanoggend hier by jou ingestap en sien jy was lanklaas doenig op Woes. Het hierdie werkie van jou besonders waardeer en hoop jy is darem nog in die wereld der vlees! Indien nog in die omtrek, laat ons op Woes weer van jou hoor asseblief!