Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Vrydagvervreemd (1)

Ek ken jou nie meer nie
Nie soos vroer nie.
want jy het vaal geword
In die uurglas van tyd
is daar nie meer mooi nie.
Niks om meer te sien of te ontplooi nie

My vrydag.
Jy het jou krag verloor
Groot geword in Sondag se spoor.




Die kussing op my bed...(2)

My kussing mis jou as ek snags
vir 'n oomblik in droom
die bed verlaat.


Angels...(3)

Die perrebye steek
aanhoudend keer op keer
wanneer sal my hart dan
leer om die angels weg te keer.



Ritelon(4)

Ek wil jou he...
...Ek gan jou kry

Kla ver by my verby.


Hartedief(5)

Jy le in perfekte doos
by my voordeur en wag
Jou aardse besittings
netjies ingepak...

Saam met die brief
vir die hartedief.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Toe Snoeks nog Snoekie was

deur Manie Jackson

“Toe Snoeks nog Snoekie was” Is ‘n storie wat vertel word deur die klein malteser, Snoekie. eindlik is die storie vertelle my ma , Babs Lourens. Dit is die storie van al haar mense en die ander diere wat op die kleinhoewe net buite Pretoria saam met haar gebly het. Dis werklike gebeure en mense, dit begin ongeveer in 1995 – oor ‘n tydperk van ongeveer 6 jaar, geen fiktiewe karakters nie, net die gebeure uit die jong hondjie se oogpunt.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar