Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Val die blare nie, dis klaar dood,
Kraak, verkrummel, smaakloos, soos ou brood.
Die wêreld vaal
Die bome kaal.
Dit voel of somer nooit sal kom.
In die winter, is die natuur stom.
Mense loop stadig, hakkelrig van pyn.
Al die kleur uit die wêreld verdwyn.
Donkerte omval die land, die aarde
Daar is niks trots meer, niks waarde.
Nou moet ons maar wag
En na die koue dood smag.

'n Bloeisel blom,
Nes die son opkom.
'n Groen blaar met sy silwer dou,
Ek voel hoe hoop my omvou.
Is daar 'n toekoms na die depressies?
Iets wat ons nie vroeër kon sien nie?
'n Glimlag vorm, 'n frons verdwyn
Saam met 'n snot neus en hoofpyn.
Klaar met sop! Ek soek 'n bier!
Die legnte is uit eindelik hier!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Dis 'n pragtige gediggie
9 jaar 7 maande 7 ure oud


Ek hou baie van jou gedig, lees lekker, maar nou is ek lus vir 'n bier langs die swembad!
10 jaar 2 maande 3 weke 1 dag 13 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Vergete Pioniers

deur neels claasen

n spoorwegroman uit die sestigerjare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar