Weergawe: 1
Aantal woorde: 77
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 17 Mar 2010
‘n vuur wat aan die hemel raak, sluise wat wil oopmaak,
perfekte melodieë, voete wat teen die aarde stamp,
heet welkom, die eerste reens!
Swaar gelaai die hemel bo, met donker swart wolke,
reg om blits en donderweer na onder te laat,
poeier aarde, wag vir nuwe krag,
water uit die hemelruim, dit plons van reen druppels,
volop reën, ons passie dans, weer ‘n groot seën!
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Piet Schoombie
Vier-en-twintig lekker lees kortverhale, sketse en artikels oor uiteenlopende temas en situasies.