Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



Laat my toe om saam met jou

te loop oor die dubbeldorings van die lewe –

al roep jy die swart stilte,

sal ek ’n skadu vorm

teen jou eggo se galm,

al deins ek terug vir die kille

smart kyk in jou oë –

verstaan ek die kreet van wou.


Sprei ek ’n kombers

tussen wier en gras

en dig vir ons ’n vers.



Skink ek ons woorde in ’n glas

en voer ’n gesprek met jou gees

voor ek jou bundel lees.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

RANGEERWERF

deur Johann P. Boshoff

Hierdie selfpublikasie, met die volledige titel RANGEERWERF: DIE WAARHEID GELIEG, bestaan uit nege (9) homofiliese kortverhale met sterk biografiese inslag opgeneem. Dit is 'n rangering deur die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar