Gedigte

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Ek het wakker geword met die geluid van menslike stemme
die tekens het vir my gesê
om te gaan sit op ons bank
waar die kinders kaalvoet hardloop

Ek het 'n nota gevind
Wat gelees het
“luister na die innerlike stem”

Ek het aan die slaap geraak met die stad se geluide
Vliegtuie en ambulans sirenes
die tekens het vir my gesê
dit was tevergeefs te laat



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar