Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Los gedagtes
altocumulus
in die ver hoeke
van my hemelruimbrein.

Vervorm
volgens skedule
deur wie weet wie bepaal
tot cumulonimbus;
ontketen ‘n breinstorm
waaruit ‘n weerligstraal
tref!

Blitsig:
helder insig.


© Doret Johnstone-Robertson



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Sig
Vlym-flippieng-skerp gedoen!!
4 jaar 6 maande 1 week 2 dae 8 ure oud


Insig in sig
Oulik.
4 jaar 6 maande 1 week 6 dae 15 ure oud


Insig
Baie dankie vir jou pragtige bydrae tot die WOLK / STORM projek.
4 jaar 6 maande 2 weke 9 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIE DODELIKE SPEL

deur neels claasen

Speurverhaal waarin luit. Kas Dreyer die moord op n smokkelaar ontrafel



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar