Gedigte

Bladsye:
Titel: Insomnia
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Haar ore pluis
die naggeluide
in boksies’
vol gedagtes
wat uitrafel met elke
duskant toe en
rugkant om
gerol;

hoe hard
dan
kriek
die stilte nie; kef
‘n brak
in donker’
nag
as die son
elders

skyn …


©Rina Greeff



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Insomnia
O dis vreeslik, die slaaploosheid.Mooi geskryf!
5 jaar 10 maande 3 weke 3 dae 1 uur oud


Insomnia
Hoe waar praat jy wat lippe het!!! Wel gedaan!
5 jaar 10 maande 3 weke 3 dae 2 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Sonsoene

    deur Doret Johnstone-Robertson

    In hierdie versameling verse is daar telkens verwysings na die natuur: die son, die maan, die sterre, blomme, seisoene; en ook na God - die bron van inspirasie, vrede en vreugde.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar