Gedigte

Titel: Inspirasie
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Leë hande steek ek voor my uit sodat dit gevul kan word
met gawes wat ek mildelik op ander wil stort
Gebroke woorde stuur ek vooruit
Pragwerke ontdek ek, het hieruit gespruit
`n Wese vol twyfel voer binne my bestaan,
maar is vol lof waar dit die Almag aangaan
Val ek vandag plat om my gesig omdat ek alleen voel
Laat ek trane van wanhoop oor my wange spoel
Staan ek môre weer gesuiwer op
Met inspirrasie wat suis deur my gister-dowwe kop



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Van ons ander lede

Vader, vergeef

deur http://www.woes.co.za/

'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar