Weergawe: 1
Aantal woorde: 93
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 27 Feb 2008
Is jy terug getrokke, in jou dop?
Waar’s jou vinnige moeder tong?
Hoekom wil jy dit nou, toe gom?
Al het jy, met jou self, ‘n geveg!
Ruk jou reg, die lewe is nie so sleg!
Ek wil nie met jou raas nie,
en weet, jy soek jou spasie!
Is jou vingers tam, dalk lam?
Waar’s daai vurige dig drang?
Waar’s jou passievolle inspirasie?
Is dit weggeneem deur ‘n operasie?
Laat staan daai groot lewens gewig!
Nee jong. . . maak jou los en dig!
Lees ander gedigte deur Buksie
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gedig
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gedig
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae