Gedigte

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ons almal is nie geleerd,
niks daarmee verkeerd,
maar weet van reg en verkeerd!

Ons hou van kla en kla,
ons hou aan, om te vra,
en verwag Hy moet ons verdra!

Ons almal weet,
Hy, kan ons sonde vergeet,
sonder, dat Sy liefde ontbreek!

Hoekom aanhou verkeerd doen?
Kan ons nie met die sonde weg doen?
Wil ons nie met die lig versoen?

Ons wil eendag met U wees,
een wees, met U Heilige Gees.
Sal U, ons gou van die sonde genees?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Amen!!! Mag die Here vandag ook my sondes skoon was en mag ander ook die gedig so geniet.

Groete,
Chantelle
13 jaar 4 maande 3 weke 1 dag 20 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Katarsis

deur http://www.woes.co.za/

Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar