Gedigte

Titel: Jacques
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Mag jy GOD tot aan die einde toe volg.

Mag jy braaf wees terwyl jy bewe
Mag jy huil en aanhou lewe

Mag jy hoër vlieg as die kundigste voël
Mag jy sterker storm as die hardste wind
Mag jy vinniger swem as die gladste vis

Mag jy, VOOR ALLES eers STIL wees voor GOD.

Pappa.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Gebed ....
Op die regte tyd op die regte dag openbaar die Here vir my hierdie gebed. 'n Traan rol oor my wang, hoe intens is die liefde van 'n Pa. Maar my Pa laat my deur u woorde 'n gebed bid, wat Hemele bereik. Amen!!

Dankie vir 'n gedig in gebed vorm, so intens, so sterk.

Groete
13 jaar 3 maande 2 weke 3 dae 10 ure oud


baie en intense emosie in klein bietjie woorde uitgedruk. dankie vir soveel afhanklikheid van God. mooi werk!
13 jaar 3 maande 2 weke 3 dae 12 ure oud



n Vergane Era

deur neels claasen

n boek met verhale en staaltjies uit die skrywer se eie eie spoorwegloopbaan



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar