Gedigte

Titel: Jaloesie
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die groen baadjie
Die geel jas
As jy hom eers aan het
Bly dit 'n groot las.

Daardie sekond,
daardie minuut,
dit is hoogs ontstellend
met 'n akuut.

Jaloesie
veroorsaak groot rusie
dit bring verwydering tussen mense
soos ek en jy.

Jaloesie
met 'n hoofletter "J".
Die groen baadjie
Die geel jas.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Skakerings van Grys

deur Swartberg

n Bundel van 54 gedigte oor n hele aantal jare geskryf. Beskikbaar in elektroniese formaat.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar