Gedigte

Titel: jammer
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



Daar is kere wat ek
jammer
wil sê;

ek weet nie waaroor nie.

Miskien omdat ek
oorbodig kla.
Miskien omdat ek
die heelal soggens met
gebalde vuiste
tegemoet gaan

en weier
om die verlede agter
my te los.




© T. Fourie



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

jammer
.....goed vasgepen
4 jaar 7 maande 1 week 2 dae 17 ure oud


Jammer
Gaan ons nie maar almal deur hierdie fase van teenkanting nie? As ons maar 'n groot genoeg uitveër gehad het vir die verlede sou dit wonderlik wees, maar ons moet egter noodgedwonge leer om Boontoe en vorentoe te kyk.
4 jaar 7 maande 1 week 6 dae 1 uur oud


jammer
Jammer jy voel so , :-# pleister op jou vuiste..
4 jaar 7 maande 2 weke 1 dag 2 ure oud


gebalde vuiste
Awesome
4 jaar 7 maande 2 weke 1 dag 4 ure oud


Jammer
so uit ie hart eerlik kom verwoord jy presies hoe ek baie kere voel... PUIK!!

... Miskien omdat ek
oorbodig kla.
Miskien omdat ek
die heelal soggens met
gebalde vuiste
tegemoet gaan...
4 jaar 7 maande 2 weke 1 dag 18 ure oud


jammer
Jy het iets wat ons almal so elke nou en dan voel goed vasgevang.
4 jaar 7 maande 2 weke 1 dag 22 ure oud


jammer
eerlik en universeel, ek hou van dit
4 jaar 7 maande 2 weke 1 dag 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Vader, vergeef

deur http://www.woes.co.za/

'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar